
Skrumstories – 1 Julie 2025: Nuwe rooikaartreël: Alles wat jy moet weet
Die nuwe 20-minuut rooikaartreël sal die naweek beproef word.

Skrumstories, ’n nuwe daaglikse Afrikaanse rugbypodcast, bespreek vandag die nuwe 20-minuut rooikaartreël wat die naweek beproef sal word wanneer die Springbokke hul toetsseisoen open.
Die Suid-Afrikaanse rugbyseisoen is in volle swang, en die 2027 Rugbywêreldbeker in Australië kom al hoe nader. In hierdie tyd van rugbykoors maak ’n nuwe stem sy buiging in die plaaslike rugbymedia: “Skrumstories” – ’n daaglikse Afrikaanse rugbypodcast wat luisteraars se liefde vir die spel voed met nuus, analise, en unieke perspektief.
🎧 Skrumstories – Nuwe rooikaartreël: Alles wat jy moet weet- 2025-07–01
In hierdie episode bespreek die aanbieders die nuwe rooikaartreël en wat dit behels, voordat die Springbokke die naweek hul toetsseisoen teen Italië open.
Hulle bespreek ook hoe dit die span en die spelplan kan beinvloed.
Die Suid-Afrikaner is opsoek na joernaliste …. Indien jy belangstel stuur asb. ‘n e-pos aan info@thesouthafrican.com of WhatsApp ons op 060 011 0211.